Time Square
Time Square
Tsqr Krone 2027 Aug 2026Tsqr Krone 2027 Aug 2026

KRONE 2027

Event Date

17 April 2027 - 12h00 & 19h30 | 18 April 2027 - 12h00

Tickets

From R395 per person

Book Tickets

Venue

Sunbet Arena

Maak gereed vir ’n onvergeetlike ervaring wanneer KRONE die dak gaan lig by die ikoniese Sunbet Arena. 

Krone is nie net ’n vertoning nie – dit is ’n moewiese saamsing jol waar familie en vriende bymekaar kom om die grootste treffers te bekroon.

Met die unieke 360-grade verhoog word jy deel van die aksie, en skep dit ’n konsert-ervaring waar elke sitplek soos ’n voorste ry voel.

Met wêreldklas produksie, ’n innoverende verhoog-opset en ’n kragtige versameling treffers, beloof Krone om een van die opwindendste gebeurtenisse op Pretoria se vermaakskalender te wees.

Moenie jou kans mis om deel te wees van hierdie ongelooflike aand nie - kry nou jou kaartjies!


Click Here To Book Your Stay: 

Terms & Conditions

  • Venue Details: Sunbet Arena is a cashless venue.
  • Prohibited Items: Weapons, Cooler Boxes, Food
  • Parking: Secured paid parking R20
Please note:
Tickets purchased from VIAGOGO and other secondary resellers are fraudulent. Unfortunately, patrons holding tickets from the abovementioned sellers will not be permitted entry to the venue and will not get a refund for their purchase.