10 July 2026 | 19h00
From R350 per person
Book ticketsSpoegwolf Op Ys is nie net ’n konsert nie – dis ’n ervaring. ’n Aand van koue lug en warm harte. Van saamsing en sjerrie. Van warmsjokolade, feëtjieliggies en wolmussies. Van lirieke wat hang soos asem in die winterlug.
Die unieke winterfees in die Sunbet Arena is hierdie keer op 'n heel nuwe vlak. Wat in 2025 begin het as ’n droom van sneeu, liggies saamwees, ontwikkel in 2026 tot ’n volskaalse winterwonderwêreld.
Dis ’n Julie-Kersfees met jou mense.Trek warm aan. Maak reg vir die winterwonderwêreld.
Terms and Conditions:
SunBet Arena is a cashless venue.
Prohibited Items: Weapons, Cooler Boxes, Food
Parking: Secured paid parking R20