20, 21, 22, 27, 28 en 29 November 2026
From R350 per person
Book tickets
’n Nuwe era vir Afrikaans breek aan – en Afrikaans is Groot vier dié besondere mylpaal met ons dertiende, asemrowende konsertreeks in November vanjaar.
Kom terug huis toe en beleef tien aande van trots, passie en onvergeetlike oomblikke op 20, 21, 22, 27, 28 en 29 November 2026 by die Sunbet Arena in Pretoria.
Sold Out / Tjokkenblok Shows:
20 November 2026
21 November 2026
22 November 2026
27 November 2026
28 November 2026
29 November 2026
Dis méér as net ’n konsert – dis ’n viering van wie ons is.
Terms and Conditions:
Sunbet Arena is a cashless venue.
Prohibited Items: Weapons, Cooler Boxes, Food
Parking: Secured paid parking R20