25 May 2018
Robbie is n kunstenaar, eie in sy soort. As akteur, sanger, liedjieskrywer en filmmaker kan hu jou laat le van die lag, maar jou ook dieper laat delf in die dinge van die lewe. N Grapjas is hy beslis, maar dis ook , daardie ander sielvolle kant wat hom oor die jare n groot gunsteling onder Afrikaanse aanhangers gemaak het. Ons ken Robbie Wessels vir treffers soos “Leeuloop”, “Verbode Vrugte” en “Halley se Komeet”.
Robbie se nuutste album “Woestyn” is ook nou bekikbaar wat hy in Junie 2017 bekend gestel het.
Oorspronklik, humoristies, diep. Dit is die drie woorde waarmee Robbie Wessels se werk beskryf kan word.