Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Central Reservations:
+27 11 780 7810

detail

  • Braai vir Erfenis Fees

    Venue: Golden Valley Casino
    Priced From: R 75
    Enquiries: +27 23 348 7200
    24 September 2014
    Event Details

    Dis Golden Valley se jaarlikse Braai-vir –Erfenis-fees, en ons vier dit met die plaaslike glansster Nic Stevens.Teen net R 75 per persoon, kan jy smul aan ‘n spitbraai, slaaie en nagereg. Dan’s daar nog pret-aksie soos ponieritte, gesigverf, sandkuns en ‘n springkasteel vir die kinders.

    Met soveel erfenis in een dag gelaai, sal dit ‘n spesiale bederf vir die hele gesin wees. Woensdag 24 September 2014, vanaf 11H30. Ontmoet ons by die grasperk buite die Casino. Skakel die Golden Valley Casino by 0233487200 vir meer inligting.

    Kaartjies moet by die casino se kassiere afgehaal word. Kaartjies is beperk en die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.

    Venue Details
    Golden Valley Casino : Golden Valley Casino is a warm and welcome environment that encourages new players as well as old. A range of video slots and stepper reels are available in both the smoking and non-smoking areas of the casino.
  • Bokkoms en Biltong met Thys die Bosveldklong & Wicus van der Merwe

    Venue: Winners Action Bar
    Priced From: R 100
    Enquiries: +27 23 348 7200
    27 September 2014
    Event Details

    Bokkoms & Biltong is n splinternuwe tweeman komedie met Thys die Bosveldklong & Wicus van der Merwe.

    Hierdie twee gesoute aanbieders & skreeusnaakse komediante het kragte saam gespan vir n nuwe komediekonsert.

    Bokkoms & Biltong is n vertoning met snaakse liedjies, sketse, grappe, stories, duette en gewilde treffers uit beide hierdie legendariese kunstenaars se loopbane.

    Spesiale Aanbod vir MVG kaart houers.

    • Platinum kaart houers ontvang 2 gratis kaartjies.
    • Goue kaart houers betaal slegs R50 per kaartjie.
    • Silver kaart houers betaal slegs R70 per kaartjie.

    (Maksimum van 2 kaartjies per persoon)

    Geen onder 18’s.

    Geen besprekings, kaartjies moet by die casino se kassiere afgehaal word. Kaartjies is beperk en die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.

    Venue Details
    Winners Action Bar : Winners Action Bar is a 100 seat venue where there’s always something happening. Catch the latest sporting events on big-screen TV or enjoy the melodies of local entertainment from cabaret to comedy, jazz and rock. Food served is traditional pub fare with a difference and numerous specials are offered throughout the week.
 

 Featured Restaurant

 
  • Winners Action Bar

    Winners Action Bar

    Winners Action Bar is a 100 seat venue where there’s always something happening. Catch the latest sporting events on big-screen TV or enjoy the melodies of local entertainment from cabaret to comedy, jazz and rock. Food served is traditional pub fare with a difference and numerous specials are offered throughout the week.
    t:+27 23 348 7200
    Cuisine:Bar
    Dress:Smart casual
    Trading Hours:
    • 10h00 - 23h00 Mon - Wed 
    • 10h00 - 02h00 Thu
    • 08h30 - 02h00 Fri & Sat
    • 08h30 - 23h00 Sun
Sun International supports responsible gambling. Gambling for persons 18 years and older. Winners know when to stop. National Responsible Gambling toll-free counselling line 0800 006 008. Sun International Casinos are Licensed Casinos. For more information visit: Responsible Gambling